Skryfgeheime


Blitskursus:  Taalopknapper

Standaarde raak al hoe hoër raak en uitgewers al hoe kieskeuriger. Sprankelende manuskripte wat met vonk geskryf is, sonder opvallende taal-, styl- of logikafoute, het 'n gewisse voordeel wanneer dit kom by keuring vir publikasie.  

 

As jy taalkundig verroes voel, koop die Taal-en-skryfstylopknapper aan. Dis spesifiek ontwikkel vir skrywers, studente en skoliere, en bestaan uit kort teoretiese gedeeltes wat telkens ingeoefen word met ’n fyn beplande taak, ’n volledige modelantwoord en stap-vir-stap verduidelikings. Jy werk teen jou eie pas en sien jou werk self na.  

 

Omvang:   70 blaaie

Selfdoentake met uitgewerkte modelantwoorde:   35 

 

Kursusinhoud: 

Terminologie en toepassing: Woordsoorte

Terminologie en toepassing: Sinsbou

Soorte sinne en afwisseling van sinsbou

Volgorde by hoof- en bysinne

Logiese opvolging

Woordorde & skryfstyl

Gebruik die juiste woord

Aspekte van woordeskat

Enkelvouds- en meervoudsvorme 

Die ontkenning in Afrikaans

Die regte voorsetsel

Pleonasmes

Spelling en interpunksie

Meer oor skryfstyl

Aktief en passief

Die historiese presens

Vermy swak skryfstyl 

Bibliografie



Begin jou taalreis hier:

Voltooi die vorm  Kry die betaalplanne → Maak 'n inbetaling → Ontvang 'n handleiding → Begin skryf

Jou navraag plaas jou onder geen verpligting om wel 'n inbetaling te maak nie.


Note: Please fill out the fields marked with an asterisk.