Skryfgeheime- aanlyn skryfskool

Inskrywings & betaalplanne


Ingeval jy vergeet het, waarom juis 'n Skryfgeheime-kursus?

Want jy kry ...

*  Afrikaanse kursusmateriaal met 'n logiese opbou van idee tot publikasie.

 Kundige terugvoer deur 'n gepubliseerde mentor binne sewe dae.

 'n Betaal-soos-jy-vorder-plan.


Vra al jou vrae ... en ontvang ook die betaalplanne & bankbesonderhede

* Jou navraag plaas jou onder geen verpligting om finaal in te skryf nie.


Note: Please fill out the fields marked with an asterisk.