Skryfgeheime-waarborge


 

Die Skryfgeheime-skryfskool bied die beste, billikste Afrikaanse kreatiewe aanlyn-skryfkursusse op die mark en spog met die meeste gepubliseerde studente en 'n hartlike, ondersteunende klimaat. Jy werk onder leiding van Janie Oosthuysen, 'n gepubliseerde skrywer/redakteur, en Liezl Heidtmann, 'n ervare tydskrifjoernalis/redakteur aan studiemateriaal wat jou stapsgewys lei van die vind van 'n storievonk tot en met voorlegging vir publikasie. Op elke werkstuk ontvang jy gedetailleerde terugvoer BINNE SEWE DAE nadat jy dit ingestuur het. As jy wil leer skryf en gepubliseer word, is Skryfgeheime die skryfskool vir jou. Indien jy na voltooiing van jou kursus voel dat dit nie van waarde was nie, kan jy AL JOU GELD TERUGKRY. Met hierdie waarborge kan jy met 'n geruste hart inskryf.

 


Lees meer ...