Skryfgeheime

e-woordeboeke vir skrywers, digters en rymelaars


Afrikaanse aanlyn-woordeboek

Op soek na e-woordeboeke vir sinonieme, verklarings van spreekwoorde, hulp met blokkiesraaisels, en gepaste rymwoorde om daardie ontwykende gedig of rymende prenteverhaal klaar te skryf?

 

Stoor hierdie blad as 'n gunsteling op jou rekenaar, want hieronder verskyn skakels na talle hulpmiddels wat die lewe agter die lessenaar ligter en lekkerder maak vir alle skoliere, skrywers en digters wat graag met woorde toor.

 

Afrikaans.com - hulpbron.

Afrikaanse Taalgids: Taalkunde.

Alpha Dictionary: Motor- en wynwoordlyste, veeltalig, omvattende diens.

Beter Afrikaans: Gratis leersame daaglikse taaltoetsies, sowel as taal- en spelriglyne.

Elektroniese WAT: 210 000 trefwoorde en uitdrukkings (nie gratis nie).

Engels: Sinonieme en antonieme

Etimologiewoordeboek: Woordherkoms (nie gratis nie.)

Glosbe: Lys van Nederlandse woordeboeke.

Linguee: Nederlands en ander tale.

Majstro: Meertalige woordeboek.

Merriam-Webster: Meertalige woordeboek.

Mieliestronklys: Vir blokkiesraaisels.

Motorwoordeboek

Nederlands: Woordbetekenis. 

Patriot Woordeboek: Woordelys deur S.J. du Toit.

Pharos aanlyn: Gratis vir twee weke.

Rekenaarterme: Engels-Afrikaans (nie omvattend nie).

Rekenaarterme - Roekeloos: (omvattend).

Rieme

Roekeloos: Verskeie soorte woordeboeke, woordlyste, spreekwoorde.

Skryfgoed 6: Omvattend (nie gratis nie).

Van Dale rijmwoordeboek: Handig vir rympies en gedigte.

VivA Woordeboekportaal: Omvattend.

Woordelys & spelreëls: Volledige teks.