Skryfgeheime-skryfskool

Kontak: Eienaar

Janie Oosthuysen

Sel: 0782240454

Stuur 'n epos

www.skryfgeheime.com 

www.facebook.com/skryfkursus 

Janie sê: "Daar was bitter min hulp toe ek destyds voltyds begin skryf het, gevolglik weet ek hoe moeilik dit is om jou voete te vind in hierdie kompeterende bedryf. Verder het ek baie kennis, ervaring en kontakte opgebou wat ek graag met my studente deel. 

 

"Die skryfskool bied kwaliteit kursusmateriaal in keurige Afrikaans, persoonlike hulp en een tot een leiding met opbouende, simpatieke terugvoer. Dit alles lei tot ons talle gepubliseerde studente by bona fide uitgewers en tydskrifte.  Gaan lees gerus hoe ons studente oor ons voel. Skryf dan in vir 'n kursus en gee vlerke aan jou skryfdroom."

Lees oor ons kursusse & dienste:

Praktiese kreatiewe beginnerskursus

Die praktiese kreatiewe skryfkursus vir beginners en skoliere. (4 modules)

 

Algemene kreatiewe skryfkursus

Vir kortverhale, tydskrifstories, novelles en/of romans. (8 modules)

 

Kinder- en jeugboek-kursus

Leer skryf daardie boek wat geen kind kan neersit nie. (10 modules)

 

Prenteboek-kursus

Lief vir rym en ritme? Leer skryf vir pikkies van 2-5. (7 modules)

 

Kursus in tydskrifjoernalistiek

Hoe om prikkelende tydskrif- en foto-artikels te skryf. (8 modules)

 

Manuskrip-beoordeling en redigering

Soek jy terugvoer op jou manuskrip, kortverhaal of skryfstuk?

 

Blitskursus:  Taal- en skryfstyl-opknapper

Voel jy verroes en wil jy jou taalgebruik en skryfstyl opknap?

 

WriteSmarter Business & Creative Writing Courses

Indien jy eerder in Engels wil leer skryf.