Skryfgeheime

Begin jou skryfreis hier ...

Skryf hier in vir enige van ons aanlyn Afrikaanse kreatiewe skryfkursusse.

Leer hoe om 'n Afrikaanse boek, kortverhaal, kinderboek of prenteboekstorie te skryf. 

Jy werk saam met 'n mentor van idee tot publikasie.

  

Billike betaalplanne

Tot 5 jaar om jou kursus en manuskrip te voltooi


Ons skrywers is wenners van bekende Afrikaanse skryfkompetisies, soos: Woordfees, Afri-fiksie, Jonathan Ball-jeugboekkompetisie, e.a. 



Verskeie van ons skrywers is al bekroon

met onder meer ATKV-veertjies, Woordfees-, Silwerskerm- en RSG-pryse.



Lees meer oor elke kursus:


Skryf hier in ...

Voltooi die vorm  Kry die betaalplanne → Maak 'n inbetaling → Ontvang 'n module → Begin skryf

Jou navraag plaas jou onder geen verpligting om wel 'n inbetaling te maak nie.

Note: Please fill out the fields marked with an asterisk.


Sedert 2008 is meer as 750 van ons studente se skryfwerk gepubliseer by groot uitgewers en tydskrifte soos: 

NB Uitgewers, Penguin Random House, Tafelberg, Human & Rousseau, LAPA, Oxford University Press, Vrouekeur, Huisgenoot, Weg, Finesse, rooi rose, Landbouweekblad, Kuier, Lig Leef, e.a.

Corrie Botha skryf: "Jou terugvoer is objektief en opbouend, baie dankie." 

 

Monja Beyers skryf: "Die kursus het ander wêrelde en deure vir my oopgemaak."

van ons gepubliseerde studente
Van ons gepubliseerde studente - almal mense soos ek en jy.