Posts tagged with "publiseer"



11 April 2017
VRAAG: Ek besef dat Engelse karakters se dialoog in Afrikaans geskryf word. Dit irriteer my egter grensloos. Soms in so ’n mate dat ek die boek sal neersit en nie verder lees nie. Ek voel as iemand Engels praat, moet daardie persoon se dialoog in Engels geskryf word. My vraag is: Is dit 'n reël/konvensie wat gebuig kan word? ANTWOORD: Teoreties kan jy skryf soos jy wil, sonder inagneming van skryftegniek en -konvensies, taalreëls en taalgebruik, spelling, punktuasie, ensomeer. Die vraag is...
19 March 2017
Diegene wat wonder hoe ek dit regkry dat verskeie van my artikels al gepubliseer is, het waarskynlik nog nie onder Liezl Heidtman-Russell se baie bekwame leiding ’n Skryfgeheime-kursus in tydskrif-joernalistiek voltooi nie. Want dís waar mý storie begin het. Dáár en met my passie, want heeltyd het ek in my geestesoog gesien hoe my skryfwerk gepubliseer word. Op Liezl se aanbeveling het ek my kursusartikel aan Vrouekeur gestuur en kort-kort na my inboks geloer. Ná twee weke was daar...