Posts tagged with "manuskrip"



15 May 2022
Verhoog jou kanse op publikasiesukses deur jou teks te verdiep en dit verrassend en betekenisvol te maak. Vind uit hoe.
25 November 2017
Skryf 'n einde vir jou verhaal wat lesers bybly en ruk, 'n einde wat hulle onthou lank nadat hulle die detail van die verhaal en selfs die karakters se name al vergeet het, 'n einde wat nie veilig, voorspelbaar en maklik is nie, maar wat jou lesers sal laat voel dis oortuigend, dis logies, dis ontstellend, dit ruk en ontstel hulle, en dit werk, maar dis nie iets wat hulle ooit self sou kon uitdink nie. Lees verder en vind uit hoe.
25 November 2017
Skryf 'n einde vir jou verhaal wat lesers nie net bybly nie, maar hulle ruk, 'n einde wat hulle onthou lank nadat hulle die detail van die verhaal en selfs die karakters se name al vergeet het, 'n einde wat nie veilig, voorspelbaar en maklik is nie, en wat jou lesers sal laat voel dis oortuigend, dis logies, dis ontstellend, dit ruk en ontstel hulle, en dit werk, maar dat hulle dit nooit self sou kon uitdink nie. Lees verder en vind uit hoe.
14 March 2017
Nuwe skrywers wil dikwels weet hoe lank hulle manuskrip moet wees. Hulle het weke lank geworstel met karakterontwikkeling, intrige en die skryfwerk self en reken hoe langer hoe beter, want kyk hoe dik is die meeste boeke op die winkelrakke dan. Kyk weer. Onthou, dik boeke is gewoonlik werke deur gevestigde skrywers. Hulle het die skryfkuns onder die knie, het al gereelde lesers opgebou en hulle uitgewers verwag dikker werke. As jy krities kyk, sal jy sien dat ook hierdie skrywers se eerste...