Skryfgeheime-skryfskool


2020-Winteraanbod

Trek 20% af van ons geslaagde Kursus in Tydskrifjoernalistiek

Slegs tot Maandag 6 Julie 2020

Liezl Russell (kursusleier) skryf: "Artikels en "stories" wat lesers inlig en inspireer en selfs skok en ontstel, is altyd in aanvraag. 'n Eie belewenis. Iemand anders se belewenis. Die feite van 'n saak. Die moontlike gevolge van 'n aksie of optrede. Ouerskap, tienerskap, menswees, avontuur & wegbreke. Die geheim is nie net om te weet waaróór om te skryf nie, maar ook hóé om dit te skryf en aan wié om dit voor te lê."

 

Bemeester al hierdie aspekte en nog veel meer met gerigte, een-tot-een leiding deur Liezl Russell, ’n ervare, gegradueerde joernalis wat direk by talle vryskutte se suksesse betrokke is. Verwerf kennis, ontwikkel jou skryfvaardighede en vestig jouself in die mark, want woorde maak mense sterk.


Skryf in teen minus 20%

Slegs tot Maandag 6 Julie 2020

* Jy benodig 'n rekenaar, e-pos en toegang tot die internet.

* Die agt-module-plan volg 'n stapsgewyse opbou van die vind van 'n geskikte idee tot en met 'n voltooide, markgerigte artikel.

* Jy werk aanlyn, teen jou eie pas en op 'n een-tot-een basis saam met jou kursusleier aan jou kursusartikel.

* Jy verwerf kennis en tegnieke wat niemand by jou kan wegvat nie.

* Ons waarborg: Al jou geld terug indien jy nie met jou kursus tevrede is nie.


Jy kan eenmalig betaal, of in vier paaiemente, of per module/maand, m.a.w. soos jy vorder.

Gewone 2020-pryslys:

Eenmalige betaling:                              1 X R5 565

Vier paaiemente:                                   4 X R1 465

Per module of per maand:                   8 X R795

 

Die MINUS 20%-Winteraanbod:

Eenmalige betaling:               1 X R4 450

Vier paaiemente:                    4 X R1 170

Per module of per maand:    8 X R635


Verseker jou plek en skryf in. Of vra al jou vrae.

* Jy sal 'n e-pos ontvang met alle nodige inskrywings- en bankbesonderhede.

* Sodra jou inbetaling registreer, ontvang jy module 1 sodat die reis kan begin.

* Jou navraag plaas jou onder geen verpligting om in te skryf nie.

Note: Please fill out the fields marked with an asterisk.


Wil jy dadelik inskryf? Laai die nodige inligting hier af.

Download
Betaalplanne en bankbesonderhede.doc
Microsoft Word Document 30.0 KB

* Jou inbetaling verseker jou plek. Welkom by voorbaat en geniet jou kursus.


Vier jou besluit en vertel jou vriende: