Posts tagged with "prikkelend"



21 September 2015
Alida Louw skryf: Baie dankie vir die volledige terugvoer, ek kan sien dat hierdie kursus baie geleenthede vir groei en ontwikkeling gaan bied. Na aanleiding van jou kommentaar op my werkstuk het ek hierdie vraag oor oumas. VRAAG: Jy noem dat ek die verwysing na die ouma uit my skryfwerk moet laat. Maar in my agterkop het my hoofkarakter, Sanet, as weeskind by haar ouma grootgeword. Is "ouma" in hierdie geval steeds ’n “nee”, of slegs wanneer sy ’n ekstra, oorbodige karakter is? Janie...