Posts tagged with "lengte"



14 March 2017
Nuwe skrywers wil dikwels weet hoe lank hulle manuskrip moet wees. Hulle het weke lank geworstel met karakterontwikkeling, intrige en die skryfwerk self en reken hoe langer hoe beter, want kyk hoe dik is die meeste boeke op die winkelrakke dan. Kyk weer. Onthou, dik boeke is gewoonlik werke deur gevestigde skrywers. Hulle het die skryfkuns onder die knie, het al gereelde lesers opgebou en hulle uitgewers verwag dikker werke. As jy krities kyk, sal jy sien dat ook hierdie skrywers se eerste...