Posts tagged with "karaktergedagtes"



18 September 2015
Alida Louw skryf: Baie dankie vir die volledige terugvoer, ek kan sien dat hierdie kursus baie geleenthede vir groei en ontwikkeling gaan bied. Na aanleiding van jou kommentaar op my werkstuk het ek 'n vraag oor gedagtes. VRAAG: Jy noem dat karakters nie lank moet loop en dink nie, maar in Bets Smith se jongste twee historiese liefdesverhale (Goue dagbreek en Onder ‘n sterrehemel), loop beide hoofkarakters (Caty en Rudolf) lang tye en dink, in die een boek letterlik vir sewe bladsye. Kan dit...