Posts tagged with "Engels/Afrikaans"



13 September 2015
Willem van Rensburg skryf: “Dankie vir die positiewe kommentaar op my littelosmaker. Ek is baie bly ek volg die kursus. ’n Mens dink jy weet min of meer wat om te doen, maar jy besef nie watter verskil die klein goedjies maak en hoe jy dieselfde ding baie opwindender kan maak deur dit net anders te stel nie. “Ek is al jare lank besig om ’n tienerroman te skryf soortgelyk aan Hunger Games, Divergent, ens. Ek het dit nooit eens oorweeg om dit in Afrikaans te skryf nie, glo nie daar is...