Posts tagged with "Afrikaans/Engels"



11 April 2017
VRAAG: Ek besef dat Engelse karakters se dialoog in Afrikaans geskryf word. Dit irriteer my egter grensloos. Soms in so ’n mate dat ek die boek sal neersit en nie verder lees nie. Ek voel as iemand Engels praat, moet daardie persoon se dialoog in Engels geskryf word. My vraag is: Is dit 'n reël/konvensie wat gebuig kan word? ANTWOORD: Teoreties kan jy skryf soos jy wil, sonder inagneming van skryftegniek en -konvensies, taalreëls en taalgebruik, spelling, punktuasie, ensomeer. Die vraag is...