Skryfgeheime- aanlyn skryfskool

 

OUJAARSAANBOD

 

Skryf vir oulaas in vir enige van ons skryfkursusse

teen lekker lae betaalplanne

 

Net tot 20 Januarie

 

GOU SPRING


Ontgin jou kreatiwiteit, bemeester nuwe vaardighede en kry jou naam in druk met 'n Skryfgeheime-kursus. Spring dadelik weg of hou eers vakansie en begin in die nuwe jaar.

Jy werk per e-pos teen jou eie tempo op 'n een-tot-een basis saam met 'n gesoute mentor.

 

* Kursusmateriaal is in keurige Afrikaans. Terugvoer op jou skryfstukke volg binne 7 dae nadat jy dit ingestuur het.

 

* Vir jou gemoedsrus ... jy kry al jou geld terug, indien jy voel jou kursus was nie die moeite werd nie.


VRA AL JOU VRAE

of verseker jou plek en skryf in: 

 

* Jy sal 'n e-pos ontvang met al jou antwoorde sowel as die bankbesonderhede. 

* Jou navraag plaas jou onder geen verpligting om wel 'n inbetaling te maak nie.

Note: Please fill out the fields marked with an asterisk.