Posts tagged with "reeksboeke"



26 March 2017
Vraag: Ek het ’n keuringsverslag van ’n uitgewer ontvang en daarin word aangedui dat my manuskrip nie “alleenstaande fiksie” is nie. Wat beteken dit? Antwoord: In hierdie konteks beteken die term “alleenstaande” die manuskrip moet ’n duidelike begin, middel en einde hê, en die einde/afloop moet die probleemstelling wat aan die begin van die verhaal gemaak is bevredigend en effektief aanspreek en afsluit. Die verhaal moet ook oploop na ’n sterk krisis en klimaks wat beslissend...
More than one instance of Sumo is attempting to start on this page. Please check that you are only loading Sumo once per page.