Posts tagged with "moeite werd"



10 November 2017
Aanlyn kursusse kan waarde vir geld bied en loopbane uitbou, mits dit deeglik opgestel is en deurlopende een tot een interaksie met die kursusleier verseker is. Ook hier geld die ou caveat dat die koper versigtig moet wees. Omdat dit deeltyds gevolg kan word, bied dit tydbesparende, bekostigbare opsies aan werkendes. Waarop moet 'n kandidaat veral let?