Posts tagged with "hoe leer mens skryf"



12 November 2017
Hoe leer 'n mens jou kind skryf? Leer hulle ongemerk: omring hulle met boeke, lees gunstelingboeke voor, wys skryftegniek met 'n ligte hand uit, groei as mens en leer self oor boeke en die verskillende aspekte van skryf.