Posts tagged with "Ponzi-skema"



14 May 2020
Die Covid-19-pandemie toon talle ooreenkomste met 'n storieboek: 1. Die idee is groot. Lou Pearlman van Ponzi-faam het beweer: Sorg dat jou "leuen" so groot is dat mense nie anders kan as om dit te glo nie. 2. Die idee word met ondersteunende data uitgebou: Versigtig geselekteerde data bou vertroue en geloofwaardigheid by die leser. 3. Die narratief moet tot lesers se diepste vrese spreek: Almal vrees 'n aaklige dood, Covid-19 spreek hierdie vrees direk aan.