Posts tagged with "Bronteks"



13 September 2015
Adelle Roux skryf: “Iets waaroor ek nie seker is nie, is hoe getrou ’n mens aan die oorspronklike teks moet bly. Bv. in die eerste reël van die storie If you give a Mouse a Cookie verskyn die volgende sinsnede: ‘he’s going to ask for a glass of milk’. Mag ek sê: ‘wil hy ’n glas melk hê’, soos ek gemaak het? Of moet ek die oorspronklike teks getrou navolg en sê: ‘hy sal vra vir ’n glas melk’? Doen ek die skrywer ’n onreg aan, of tree ek dalk selfs onwettig op? Waar...