• Hallo
    • * Maak kontak
    • * Jou kursusleiers
      • Janie Oosthuysen
      • Liezl Russell
  • *Skryfkursusse*
    • FAQs
    • * Algemene Kreatiewe Skryfkursus
    • * WriteSmarter Creative Writing Course
    • * Kursus in Vryskutjoernalistiek
      • * Bylaes
    • * Praktiese Beginnerskursus
    • * Kinder-en-jeugboekkursus
    • * Prenteboekkursus
    • * Klim-uit-jou-kassie-kortkursus: distopiese fiksie
    • * Klim-uit-jou-kassie-kortkursus: liefdesverhale
    • * Klim-uit-jou-kassie-kortkursus: moordstories
    • * Taalopknapper
  • Skryf in
  • *Suksesse
  • Manuskripte
  • Stories
  • Gratis
    • * E-woordeboeke
    • * Riglyne vir radiodramas
    • * Skryftake
    • Blog
  • Kompetisies
    • Skryf 'n moordstorie
    • Skryf 'n liefdesverhaal
    • Skryf 'n distopiese verhaal
  • Hallo
  • *Skryfkursusse*
  • Skryf in
  • *Suksesse
  • Manuskripte
  • Stories
  • Gratis
  • Kompetisies

Skryfgeheime-skryfskool

Nuusbriewe

Julie 2023

Junie 2023

Mei 2023

April 2023

Maart 2023

Februarie 2023

Januarie 2023

Desember 2022

November 2022

Wenners: 2022-liefdesverhaalkompetisie

Oktober 2022

September 2022

Augustus 2022

2022-Want-jy-kan-liefdesverhaalkompetisie

Julie 2022

Junie 2022

Mei 2022

April 2022

Maart 2022

Februarie 2022

Januarie 2022

Desember 2021

November 2021

Oktober 2021

September 2021

Augustus 2021

Julie 2021

Junie 2021

Mei 2021

April 2021

Maart 2021

Februarie 2021

Januarie 2021

November-Desember 2020

Oktober 2020

2020-Jaareind-Aanbod

September 2020

Augustus 2020

Julie 2020

Junie 2020

Mei 2020

2020-Covid-19-pryswenner

April 2020

Maart 2020

Februarie 2020

Januarie 2020

Desember 2019

2019-Jaareind-Aanbod

November 2019

Oktober 2019

September 2019 

  • * E-woordeboeke
  • * Riglyne vir radiodramas
  • * Skryftake
  • Blog

Gepubliseerde studente:

  • Johan de Nysschen, Woordfeesbundel
  • Ernalize Groenewald, ATKV-prys
  • Troula Goosen, ATKV-prys
  • Tanita da Silva, Vivlia
  • Helena Gunter, Protea Boekhuis
  • Adele Botes, Rooi Rose
  • Roux Botha, Afri-fiksie-prys
  • Verseboek, NB Uitgewers
  • Ilze Beukes, NB Uitgewers
  • Jeanette van As, Via Afrika
  • Jaco van der Merwe, Afrifiksie
  • Troula Goosen, Raaiselreeks, NB
  • Zuanne-Marie Joubert, Silwerskermfees
  • Erika Bester, The Curse
  • Gideon Bruckner, Weg, Go
  • Daniella Day, Lapa
  • Fred Carly, RSG-prys
  • Riekie Greyling, Vivlia
  • Madeleen Viljoen, Fantasi
  • Gloudine Kellerman, NB Uitgewers
  • Erika Bester, Dragonian-reeks
  • David Viljoen, Kuier
  • Aletta van Staden, Rooi Rose
  • Dawie Botha, eMajuba, Naledi
  • Milanie v.d. Westhuizen, Juta
  • Nita Kearney, NB Uitgewers
  • Nikoleen vd Spuy, Finesse
  • Monja Verwe, Pearson
  • Johan Kotze, wen Koos Kombuis-kursus
  • Marion Botes, Via Afrika
  • Petro le Roux, Vrouekeur
  • Charles Matthewson, Prince Alfred Friend
  • Antoinette Diederichs, NB Uitgewers
  • Conrad Cockroft, wen PG du Plessis-kursus
  • Melodie Veldhuizen, Vrouekeur
  • Martin Botha, Tafelberg
  • Antoinette Venter, Vrouekeur, Lapa
  • Danelle Bosch, Weg & Teen Zone
  • Madeleen Theron, pryswenner
  • Judy de Bruin, Huisgenoot
  • Adele, Coen, Jaco - Woordfees
  • Antoinette Venter, NB Uitgewers
  • Esme Cupido, Son
  • Helene de Clercq, NB Uitgewers
  • Liefdesverhaalwenners
  • Abongile Tyopo, short stories
  • Bertha Lewis en Adele Kotze
  • Martelize Faber
  • Oxford-skrywers
  • Lapa-bundels
  • Woordfees 2023

NUUSBRIEF:

Kompetisies

Skryfkanse

Promosies

Maandeliks




Skryfstudente gesels:

Ek het tyd spandeer om weer deur die modules, voorbeelde en terugvoer te werk en het opnuut waardering gekry vir jou aanslag, eerlikheid en kennis. Jou terugvoer is objektief en opbouend. Baie dankie daarvoor. Corrie Botha

 

Uiteindelik het ek die moed bymekaar geskraap om my kortverhaal en dekbrief vir jou aandag te stuur.  
    Dankie vir die terugvoering en hoe jy dit gee. Ek vind die kursus interessant, motiverend en uitdagend, en wens net ek het al hierdie inligting al jare terug gehad. Om in te skryf vir jou kursus was een van my beste besluite ooit.

Yvette Bester

 

Jy het geen idee hoe baie ek al klaar geleer het vandat ek met hierdie kursus begin het nie, jy het regtig geen idee nie. So baie dankie vir al jou hulp.

Judy de Bruin

 

Ek geniet die kreatiewe skryfkursus baie en sien dat dit totaal anders is as om feitelike beriggewing vir die koerant te skryf. Baie dankie vir die goeie kommentaar op die vorige werkstuk. Gert Kruger

 

Baie dankie vir jou kommentaar, dis in die kol ... ek is oopkop in die ding in, en doen dit absoluut vir die pret en om myself te ontwikkel, en neem nie kritiek persoonlik op nie.

Sanél Hopkins

 

Dis amper soos om 'n nuwe taal aan te leer. Elke konsep wat jy snap, maak skielik tien deure oop! As ek nou die opdrag moes oordoen, sou ek reeds baie dinge verander het. Ek sal 'n paar dae lank rustig deur alles gaan en aan die storie skaaf. Daarna sal ek wegspring met module 2. Sien reeds uit daarna. Molly Lubbinge 

 

Die kinderboekkursus is regtig opwindend en dis my plan om teen die einde ’n volledige manuskrip te hê. Albert Short

 

Baie dankie vir jou terugvoer, ek het al baie soorte kursusse gevolg en joune staan kop en skouers bo die res uit. Plus, jou terugvoer beantwoord elke keer alles waaroor ek gesit en wonder het terwyl ek skryf. Die enigste probleem is ek wil nie hê die kursus moet ooit ophou nie, ek geniet dit te veel. Melanie Pienaar

 

Jou terugvoer het my van vooraf geïnspireer. Dankie vir die moeite wat jy doen en die tyd wat jy spandeer aan my probeerslae. Jou wenke is die vuurhoutjies wat die kers aan die brand hou. Celia du Plessis

 

Ek waardeer jou kursus en al die moeite wat jy doen. Dit bring die realiteit na vore sonder om my op moedverloor se vlakte te laat sit, dit laat my vars en anders dink. Beslis die koste deur en deur werd.  Elizma Coetzee 

 

My woorde lyk nie meer soos 'n vervelige rytjie wasgoed aan 'n lang draad nie.  Elsabé Bester

 

Lees vir ontspanning ontaard nou in 'n kritiese ontrafeling van teks, karakters en skryfstyl. Ek geniet dit terdeë.  Johan Nel

 

Ek het deur jou terugvoer op my werkstuk gegaan. Dis absoluut wonderlik! Ek is al moedeloos met vriende en familie wat nie objektiewe terugvoer kan gee nie. Ek leer geweldig baie by jou.  Erica Pretorius

 

As stokperdjieskrywer wil ek dankie sê vir al die hulp. Vandag, jare na ek vir die kursus ingeskryf het, blaai ek steeds deur die modules en terugvoer en kry sonder uitsondering nog iets wat my skryfwerk verryk. Dit sluit wenke sowel as motivering in.  Jan Bonthuys

 

Jou kursus, en die storie wat jy vir my geredigeer het, was van onskatbare waarde, dis ongelooflik hoe baie 'n mens leer wanneer jy deur 'n geredigeerde weergawe van jou eie storie werk.  Antoinette Venter

 

Die kursusse het vir my oneindig baie beteken. Ek gebruik elke dag in my werk van die dinge wat ek geleer het. Dit het ook vir my die moed gegee om te waag en te skep. Ek het so baie oor myself geleer.  Henriëtte Louw

 

Almal wat wonder of hulle kan skryf, moet hierdie kursusse volg. Ek het ongelooflik baie selfvertroue gekry en ek kon met elke module sien hoe my skryfwerk verbeter.  Suretha Brits

 

Ek merk dat die meeste van jou studente melding maak van jou positiewe houding en aanmoediging - dis waar.  Marinda van Niekerk

 

Ek voel dat ek met 'n doel werk en dat elke werkopdrag op 'n gehalteproduk afstuur.  Melodie Veldhuizen 

 

Jy verdien 'n pronkveer vir jou skryfkursus. Daar is 'n logiese opbou van module tot module sodat selfs 'n leek soos ek in staat is om die legkaartstukke bymekaar te sit.  

Rita Hofmeyr

 

Skryfgeheime voel vir my soos die deurgang na 'n nuwe lewenswyse. Dankie vir jou kommentaar op my werkstukke en vir jou aanmoediging. Willem Fourie

  

Ek het nog nooit 'n skrywer ontmoet wat my so effektief help nie.  

Elna Nieuwoudt  

 

Alles wat jy uitgelig het, was presies dit waarmee ek gesukkel het. Dit het heeltyd vir my gevoel daar kort iets, 'n "twist". Ek het ook gevoel my storie benodig ’n opwindende verandering, dit was net te "veilig". Ek is so opgewonde en sien uit daarna om verder daaraan te  werk.  Yolandi Odendaal

 

'n Mens is huiwerig om te sien wat iemand anders van jou werk dink, maar nou kan ek nie wag om al die wenke toe te pas nie.  Alta van Niekerk

 

Jy groei baie as mens. In jouself en 

ook in jou interaksie met mense. Jy leer besef die impak van woorde.  

Elmarie Schultz    

 

Ek was so verras toe ek die terugvoer 

kry en sien jy kraak nie 'n ou se werk af nie.  Marieta Thünemann   

 

Ek gaan dit geniet om ou breinpatrone uit te vee en nuwes te maak. Ek voel glad nie meer afgetree nie.  

Troula Goosen

  

Ek het verskriklik baie geleer oor myself, ander mense én die skryfambag. Jou verbeeldingryke prikkelvrae en praktiese skryftegnieke is die perfekte  kombinasie.  Riëtte Botma   

 

Die kursus was so insiggewend en verrykend, ek het ongelooflik baie geleer. Myself dikwels bevraagteken en gewonder of ek ooit die ding onder die knie gaan kry. Maar ek is nie iemand wat maklik moed opgee nie en ook nie bang om te waag nie. Dankie vir al die handvashou.  Adelle von Ronge Kotze

 

Die kursus het ander wêrelde en deure oopgemaak. Hoop om binnekort met die kinderboekkursus of joernalistiek te begin.  Monja Beyers

About | Privacy Policy
Kry jou boek op die rak.
Log out | Edit
  • Scroll to top