15 May 2022
Verhoog jou kanse op publikasiesukses deur jou teks te verdiep en dit verrassend en betekenisvol te maak. Vind uit hoe.
14 May 2022
In vreemde tye wil mense ontsnap, nie net van die werklikheid nie, maar ook van die vrees. Aan goeie stories, as ontsnappingsroete, sal daar altyd 'n vraag wees, want 'n goeie verhaal is iets wat jou meesleur en wegvoer sodat jy 'n ander dimensie betree. Vind uit hoe.
28 April 2022
Is daar nog 'n behoefte aan boeke of is die storie dood? Is dit steeds die moeite werd om te leer skryf en wie sal my boeke lees?
31 March 2022
Drie tegnieke om oor die hobbels te kom en sukses te behaal, ongeag wat jy ook al mag aanpak.
17 August 2021
Janie Oosthuysen is die skrywer van die Bessie Hemelbesem-reeks, die Ouma Hester-reeks en ander malkopstories soos Daar is vlooie in my bed. Sy het ook die Harry Potter-boeke en The Hobbit in Afrikaans vertaal.
18 July 2021
Gesigspunt is iets tegnies wat 'n verhaal en jou reputasie as skrywer kan maak of breek. Dis iets waaroor jy moet dink en wat jy moet beplan.
18 June 2021
Oorkom jou vrees vir sukses. Deel in twee suksesvolle skrywers se skryfgeheime, niemand minders nie as Ilze Beukes en Antoinette Venter, en sien jou manuskrip in druk by 'n erkende hoofstroomuitgewer.
14 February 2021
Niemand kan in isolasie leef of skryf nie. Steek jou hand uit en leer by die meesters. Lees hier hoe ...
14 February 2021
"Skets" jouself uit die skrywersdroogte
Skrywer, het jou idees opgedroog? Staar jy uitsigloos na jou rekenaar sonder dat enigiets jou te binne skiet? "Skets" jouself uit die skrywersdroogte met hierdie prettige, effektiewe Skryfgeheime-tegniek.
21 July 2020
Dikwels voel fliekgangers dat die boek beter was. Hoekom? Hoe kan 'n boek kompeteer met die visuele effekte en die klankbaan?

Show more