Skryfgeheime-skryfskool

Vuurwarm Winteraanbod - net tot 1 Julie 2019

Beste, billikste, meeste gepubliseerde studente


Wil jy graag ...  

regtig leer skryf sodat jy jou skryfwerk na 'n erkende nasionale uitgewer of tydskrif kan stuur en jou naam op die winkelrakke kan sien?  


Hier is jou kans met ons Vuurwarm Winteraanbod.

Skryf in teen ekstralae pryse vir die gewilde, suksesvolle

8-module ALGEMENE KREATIEWE SKRYFKURSUS

en deel in ons sukses.

Slegs tot Maandag 1 Julie 2019 teen vuurwarm pryse.


Ons waarborg: 

* Beproefde Afrikaanse kursusmateriaal oor agt modules wat ook die beginner van storievonk tot voltooide manuskrip lei. 

* Gedetailleerde terugvoer deur 'n kundige op elke werkstuk BINNE SEWE DAE nadat jy dit ingestuur het.

Gepaste verwysings na nasionale uitgewers of tydskrifte.

Al jou geld terug, indien jy voel jou kursus was nie die geld werd nie. 

 

Jy benodig:

'n Rekenaar en 'n e-adres.


Maak so:

Kies 'n betaalplan, stuur die inskrywingsvorm in, en maak 'n inbetaling.

Stuur 'n betalingsbewys na info@skryfgeheime.co.za.


Kies jou vuurwarm betaalplan:

 

8 paaiemente:                  8  X  R695

(Jy betaal maandeliks, of soos jy die modules voltooi, m.a.w. soos jy vorder.)

4 paaiemente:                  4  X  R1 295

Eenmalige betaling:         1  X  R5 000

 

[Huidige 2019-betaalplanne vir hierdie kursus:   8 X R865;    4 X R1 635;    1 X R6 425]


Verseker jou plek en skryf hier in:

Note: Please fill out the fields marked with an asterisk.


Betaal hier in:

AM Taylor

ABSA Spaar: 38093660525

Takkode: 632005

Gebruik asb. jou noemnaam en van as verwysing.

 

*  Jy sal jou eerste module binne 24 uur na inbetaling ontvang.

*  Vir nog vinniger diens stuur asseblief 'n betalingsbewys na info@skryfgeheime.co.za.

Geniet jou kursus!


Beste skryfskool, billikste betaalplanne, meeste gepubliseerde studente by erkende nasionale uitgewers en tydskrifte.