Skryfgeheime- aanlyn skryfskool

Gratis nuwe hulpbron:  Soek 'n skrywer - Adverteer jou dienste


Op soek na 'n vryskutskrywer of -joernalis om 'n opstel, kortverhaal, toneelstuk, storie, artikel, berig, mondeling, brief, dialoog of enigiets anders vir jou te skryf?  

     Die skrywers en joernaliste wat onderaan hierdie vorm gelys gaan word, het alreeds 'n Skryfgeheime-kursus gevolg en sukses behaal. Almal is innoverend, talentvol, hardwerkend en begeesterd. 

     Kontak die skrywer/joernalis in wie se dienste jy belangstel asseblief direk en onderhandel self oor die opdrag, woordtelling, sperdatum, tarief, betaalwyse en betaaldatum. Ek sou aanbeveel dat 'n 25-50%-betaling die opdrag voorafgaan, maar dit is en bly 'n saak tussen julle twee.

      Neem hierdie twee riglyne in ag: hoeveel tyd sal die opdrag in beslag neem en wat is 'n redelike tarief vir daardie hoeveelheid tyd? Onthou dat jy uit jou ondervinding sal leer en elke keer 'n bietjie wyser sal wees.

      Dankie vir julle vriendelike en opbouende samewerking, ek hoop van harte dat hierdie inisiatief vir almal voordelig gaan wees.


Skryfgeheime-skrywers kan hulle besonderhede hier opgee:

* Na afloop van die nodige keuring sal jou besonderhede onder hierdie vorm verskyn.


Please enter the code:

Note: Please fill out the fields marked with an asterisk.

* Dankie vir jou deelname en alle voorspoed met jou skryfloopbaan.