Skryfgeheime-skryfskool

Beste, billikste, suksesvolste, trots Afrikaans

Waarom juis die Skryfgeheime-skryfskool?

Foto:  Troula Goosen, Kaapstadse Boekefees, 2014

 Skryfgeheime-skrywer Troula Goosen by Lakadiga, haar novelle wat by Oxford University Press verskyn het en by die internasionale Book Fair in Kaapstad uitgestal is.

* As jy wil weet watter skryfskool die beste kursusse aanbied vir diegene wat by 'n bekroonde skrywer wil leer hoe om 'n boek te skryf, gaan na Skryfgeheime.

 

* As jy vollengte romans, kortverhale, kinder- en prenteboeke, tydskrifartikels en sketse wil leer skryf en 'n gepubliseerde skrywer wil word, gaan na Skryfgeheime. 

 

* As jy op soek is na 'n aanlyn skryfkursus wat jou presies leer wat, waaroor en hoe om te skryf sodat jy 'n gepubliseerde skrywer kan word, gaan na by Skryfgeheime.

 

Die Skryfgeheime-skryfskool is die eerste keuse vir talle mense wat hulle boeke in boekwinkels wil sien. Ons skrywers word gepubliseer deur gerekende uitgewers soos NB Uitgewers, Lapa,  Protea Boekhuis, Oxford University Press, Nasou Via Afrika, e.a. Jy werk teen jou eie pas aan kursusmateriaal met 'n logiese opbou en  ontvang breedvoerige terugvoer op jou skryfwerk binne sewe dae.

 

Boonop het ons soveel vertroue in ons kursusse dat jy al jou geld kan terugkry indien jy voel jou kursus was nie die moeite werd nie.  


Klik vir volledige inligting oor die ...

Praktiese Kreatiewe Skryfkursus: 

Oefen storiekennis en skryftegniek in terwyl jy 'n storie ontwikkel en skryf, ideaal vir nuwe skrywers en skoliere (4 modules).   

 

* Algemene Kreatiewe Skryfkursus:  

Ontwikkel en skryf kortverhale, tydskrifstories, sketse, novelles en/of 'n vollengte roman, of te wel, 'n dik boek (8 modules). 

 

* Kursus in Tydskrifjoernalistiek: 

Verdien jou kursusgeld terug en ontwikkel en skryf 'n tydskrif- of foto-artikel 

(8 modules). 

 

* Kinder- en jeugboek-kursus:  

Ontwikkel en skryf opwindende storieboeke vir kinders en jong tieners van 8 - 14  jaar

(10 modules).  

 

Prenteboek-kursus:  

'n Unieke, interaktiewe kursus vir die skryf van boeke vir pikkies van 2 - 5  jaar oud

(7 modules). 

 

* Manuskrip-beoordeling & redigering: 

Jy ontvang redigering van of 'n verslag oor jou manuskrip of skryfstuk met 'n bespreking van die publikasiemoontlikhede en wenke hoe om jou werk te verbeter.  

 

Taal- en skryfstyl-opknapper:  

'n Selfdoenkursus vir verbeterde taalkennis, skryftegniek en skryfstyl  (70 blaaie, 35 selfdoentake met uitgewerkte memoranda). 

 

* WriteSmarter Business & Creative Writing Courses:  

Business Writing:  Courses in report writing, minute taking, formal letter writing, emails and office skills. 

Creative Writing: Develop and write a full length novel or a short story (8 modules).


Of vra 'n e-brosjure aan wat jy in jou vrye tyd kan lees:

Die e-brosjures bevat alle nodige kursusinligting, sowel as die betaalplanne & bankbesonderhede. Jou navraag plaas jou onder geen verpligting om in te skryf nie.

Note: Please fill out the fields marked with an asterisk.