Skryfgeheime-skryfskool

Minus-30%-aanbod.

Vir almal op ons poslyste en alle ander vriende.

Net tot 15 Augustus 2018.

Gou spring! Hierdie aanbod sal nie herhaal word nie.


Gee vlerke aan jou skryfdroom en skryf in teen ekstralae pryse vir die

Algemene Kreatiewe Skryfkursus

en/of die

Kursus in Tydskrifjoernalistiek.

                                                   Slegs tot 15 Augustus 2018.


Ons waarborg: 

* Gehalte kursusmateriaal in maklik verstaanbare Afrikaans.

* Kundige, gedetailleerde terugvoer op jou skryfstukke binne sewe dae.

Al jou geld terug indien jy voel jou kursus was nie die moeite werd nie.

Begin dadelik met jou kursus, of spring weg wanneer dit jou pas.


Maak so:

1.  Besluit watter kursus jy wil volg, die een vir tydskrifartikels (Tydskrifjoernalistiek), of die een vir stories en boeke (Algemene Kreatiewe Skryfkursus).

2. Besluit of jy die eenmalige bedrag wil betaal, en of jy eers net vir die eerste module wil betaal.


Lees oor die 8-module Kursus in Tydskrifjoernalistiek.

Geniet jy dit om feite kreatief aan te bied sodat dit lesers motiveer en prikkel om verder te lees en interessante dinge uit te vind? Gedurende hierdie kursus gaan jy leer hoe om publiseerbare tydskrif- en foto-artikels vir nasionale tydskrifte te skryf, en 'n ekstra inkomste te verdien. Ons studente word deur erkende tydskrifte gepubliseer. Kom skryf saam en verdien!

 

Jy kan eenmalig vir die hele kursus betaal, of per maand, of per module, m.a.w. jy betaal soos jy vorder.

 

Gewone 2018-pryse:

Per module of maand:          R680 x 8

Eenmalig:                               R5 065

 

*Jou Minus-30%-pryse

Per module of maand:         R475 X 8

Eenmalig:                               R3 545


Lees oor die 8-module Algemene Kreatiewe Skryfkursus.

Hou jy van stories, boeke, fiksie en verhale? Wil jy jou naam onder jou eie tydskrifstorie of op die voorblad van jou eie boek sien? Gedurende hierdie kursus leer jy om publiseerbare tydskrifstories, kortverhale, novelles of 'n vollengte roman (novel) te skryf. Ons studente word deur erkende nasionale uitgewers gepubliseer -m.a.w. geen self-publikasie nie. 

 

Jy kan eenmalig betaal (m.a.w. vir die hele kursus), of per maand of per module, m.a.w. jy betaal soos jy vorder.

 

Gewone 2018-pryse:

Per module of maand:         R825 X 8

Eenmalig:                              R6 125

 

*Jou minus-30%-pryse:

Per module of maand:           R575 X 8

Eenmalig:                                R4 250    


Of verseker jou plek en skryf dadelik in vir die kursus wat jy verkies.

Volg hierdie twee stappe:


Stap 1:

Voltooi hierdie vorm en druk stuur.

Note: Please fill out the fields marked with an asterisk.


Stap 2:

Maak jou inbetaling in hierdie ABSA-rekening:

AM Taylor

ABSA Spaar: 38093660525

Takkode: 632005

Onthou om jou EIE noemnaam en van as verwysing te gebruik.

 

 

*  Jy sal jou eerste module binne 24 uur na inbetaling ontvang, en daarmee begin die reis.

*  Vir nog vinniger diens stuur asb. 'n betalingsbewys na info@skryfgeheime.co.za.

 

Welkom by Skryfgeheime!

Geniet jou kursus!

Jou sukses is ons sukses.