Skryfgeheime-skryfskool

Ekstralae 2019-Jaareind-Aanbod

Slegs tot Woensdag 4 Desember 2019


Wil jy graag ... 

 

deur 'n gerekende nasionale uitgewer of tydskrif gepubliseer word, jou naam op die winkelrakke sien en outeursgeld met jou skryfwerk verdien?  


Hier's jou kans! 

Met Skryfgeheime se Ekstralae 2019-Jaareind-Aanbod


Ons waarborg: 

* Beproefde kursusmateriaal in keurige Afrikaans ontwikkel en saamgestel deur kundiges. 

* Gedetailleerde terugvoer direk op jou skryfwerk binne sewe dae deur 'n ervare, bekroonde skrywer of 'n gegradueerde joernalis. 

Verwysings na geskikte nasionale uitgewers of tydskrifte vir jou soort manuskrip. 

* Jy betaal eenmalig, per maand, of per module, m.a.w. soos jy vorder.

Al jou geld terug, indien jy voel jou kursus was nie die moeite werd nie. 

  

Jy benodig:

'n Liefde vir woorde.

'n Rekenaar, e-pos en toegang tot die internet.


Wil jy meer weet en/of inskryf?

Maak so:

Besluit vir watter kursus jy wil inskryf.

*  Besluit of jy die eenmalige bedrag wil betaal, of eers net een paaiement.

*  Voltooi die vorm wat heel onder verskyn en vra al jou vrae.

*  Is jy seker van jou saak? Maak die nodige inbetaling voor of op 4 Desember 2019. Die bankbesonderhede verskyn heel onder.

 

Sodra jou inbetaling deurgaan, stuur ons Module 1 aan jou.

Jy kan dadelik met jou kursus begin, of in die nuwe jaar.


*** Praktiese Kreatiewe Skryfkursus (4 modules)

Tuisskole skuif nader. Hierdie skryfkursus is gerig op beginnerskrywers en hoërskoolkinders. Jy gaan storiekennis, skryftegniek en skryfstyl verwerf en inoefen terwyl jy 'n kortverhaal 

ontwikkel en skryf. 

 

2020-Pryslys:

Eenmalige betaling:               R3 780

Per module of maand:           4 X R995

 

*** Jou Ekstralae 2019-Jaareind-Pryslys:

Eenmalige betaling:           R3 025

Per module of maand:    4 X R795


*** Algemene Kreatiewe Skryfkursus (8 modules)

Is fiksie jou voorliefde? Gedurende hierdie geslaagde tweestroomkursus ontwikkel en skryf jy 'n publiseerbare tydskrifstorie, kortverhaal, novelle of vollengte boek (roman) onder leiding van 'n gepubliseerde, bekroonde skrywer-redakteur. 

 

2020-Pryslys:

Eenmalige betaling:             R7 065

Per module of maand:         8 X R950

 

**Jou Ekstralae 2019-Jaareind-Pryslys:

Eenmalige betaling:            R5 650 

Per module of maand:     8 X R760


*** Tydskrifjoernalistieke kursus (8 modules)

Skryf saam en verdien! Gedurende hierdie uiters suksesvolle kursus gaan jy 'n publiseerbare tydskrif- of foto-artikel vir 'n nasionale tydskrif ontwikkel en skryf onder leiding van 'n ervare, gegradueerde vryskutjoernalis.

 

2020-Pryslys:

Eenmalige betaling:               R5 565

Per module of maand:           8 X R765 

 

*** Jou Ekstralae 2019-Jaareind-Pryslys:

Eenmalige betaling:            R4 450

Per module of maand:     8 X R610 


*** Prenteboekkursus (7 modules)

Geniet jy rym en ritme en wil jy graag vir pikkies van 2-5 skryf? Hierdie jolige, praktiese kursus bied alles wat jy soek en meer. Kleurvolle, unieke aanbieding. Enig in sy soort.

 

2020-Pryslys:

Eenmalige betaling:               R5 495

Per module of maand:           7 X R845 

 

*** Jou Ekstralae 2019-Jaareind-Pryslys:

Eenmalige betaling:          R4 395

Per module of maand:      7 X R675


*** Kinder-en-jeugboekkursus (10 modules)

Gedurende hierdie prettige, praktiese, maar ook uiters suksesvolle skryfkursus ontwikkel en

skryf jy 'n manuskrip gerig op 8-14-jariges. Gedurende jou kursus sal jy en jou kursusleier besluit vir watter ouderdomsgroep jou storie-idees geskik is en die nodige aanpassings maak. 

 

2020-Pryslys:

Eenmalige betaling:                R8 975

Per module of maand:           10 X R960

 

*** Jou Ekstralae 2019-Jaareind-Pryslys:

Eenmalige betaling:           R7 180

Per module of maand:      10 X R770


Vra al jou vrae en/of verseker jou plek en skryf in:

[Wees gerus, die stuur van hierdie vorm plaas jou onder geen verpligting om wel 'n inbetaling te maak nie.]

Note: Please fill out the fields marked with an asterisk.


Maak jou inbetaling hier:

Download
2019-Jaareind - Betaalplanne Bankdetail.
Microsoft Word Document 39.0 KB

Slegs tot Woensdag 4 Desember 2019


Welkom by Skryfgeheime

Geniet jou kursus!


Vertel jou vriende: