Skryfgeheime-skryfskool

Lekker skryfkompetisies

Skryfkompetisies is 'n manier om blootstelling te kry, selfvertroue te ontwikkel, en dalk selfs 'n prys los te slaan. Ons nuusbrief verskyn een keer per maand en bevat skryfwenke, sowel as nuus oor kompetisies en ander skryfgeleenthede.

NUUSBRIEF:

Kompetisies

Skryfkanse

Skryfwenke

Maandeliks.



NUUT !!! Naledi-Skryfgeheime-skryfkompetisie - OOP VIR ALMAL

Skryfgeheime bied aan, in samewerking met Naledi Uitgewers en Dawie Louw, skrywer van Die Medusa-kode:  'n Prettige, informele skryfkompetisie sonder fieterjasies en met min reëls en regulasies. Oorspronklikheid en kreatiwiteit is wat tel. Lekker pryse. Enigeen kan deelneem.

 

Sluitingsdatum: 20 September 2019.

Lees hier meer:

Download
Naledi-Skryfgeheime-kompetisie.docx
Microsoft Word Document 18.7 KB