Skryfgeheime-skryfskool

Ekstralae 2018-Jaareind-Aanbod

Beste, billikste, meeste gepubliseerde studente

Wil jy graag ... 

deur 'n gerekende nasionale uitgewer of tydskrif gepubliseer word, jou naam op die winkelrakke sien en outeursgeld met jou skryfwerk verdien?  


Hier is jou kans met ons Ekstralae 2018-Jaareind-Aanbod.

Kies uit ons suksesvolste & gewildste VIER skryfkursusse! Almal welkom!

Slegs tot Woensdag 5 Desember 2018.

 


Ons waarborg: 

* Beproefde kursusmateriaal in keurige Afrikaans saamgestel deur kundiges op hulle gebied.

* Gedetailleerde terugvoer op jou skryfwerk BINNE SEWE DAE deur 'n ervare, bekroonde skrywer of joernalis.

Verwysings na geskikte nasionale uitgewers of tydskrifte vir jou soort manuskrip. 

Al jou geld terug indien jy voel jou kursus was nie die moeite werd nie. 

 

Voorvereistes: 

'n Liefde vir woorde en stories.

'n Rekenaar, e-pos en toegang tot die internet.


Maak so:

Stap 1:  Lees hieronder oor die VIER kursusse en besluit vir watter kursus/se jy wil inskryf.

Stap 2:  Besluit of jy die eenmalige bedrag wil betaal, of eers net een paaiement.

Stap 3:  Stuur die inskrywingsvorm in & maak jou inbetaling voor of op 7 Desember 2018.

 

Sodra jou inbetaling deurgaan, stuur ons Module 1 aan jou.

Jy kan dan besluit of jy dadelik wil begin of eers in 2019.


1. Die Algemene Kreatiewe Skryfkursus (8 modules):

Is fiksie jou voorliefde? Gedurende hierdie uiters geslaagde tweestroomkursus ontwikkel en skryf jy 'n publiseerbare tydskrifstorie, kortverhaal, novelle OF 'n vollengte boek (roman) onder leiding van 'n gepubliseerde skrywer-redakteur. 

 

Nuwe 2019-Pryslys:

Paaiementplan per module of per maand:         R865 X 8

Eenmalige betaling:                                               R6 425 

 

*Jou Ekstralae 2018-Jaareind-Pryslys:

Paaiementplan per module of per maand:    R650 X 8

Eenmalige betaling:                                          Slegs R4 750 


2. Die Kursus in Tydskrifjoernalistiek (8 modules):

Gedurende hierdie kopskuifkursus gaan jy 'n publiseerbare tydskrif- of foto-artikel vir 'n nasionale tydskrif ontwikkel en skryf onder leiding van 'n ervare, gepubliseerde vryskutjoernalis. Skryf saam en verdien!

 

Nuwe 2019-Pryslys:

Paaiementplan per module of per maand:           R740 X 8

Eenmalige betaling:                                                 R5 300

 

*Jou Ekstralae 2018-Jaareind-Pryslys:

Paaiementplan per module of per maand:       R555 X 8

Eenmalige betaling:                                             Slegs R3 975


3. Die Kinder-en-jeugboekkursus (10 modules):

Gedurende hierdie prettige, praktiese, maar ook uiters suksesvolle skryfkursus ontwikkel en skryf jy 'n manuskrip gerig op 8-14-jariges, of ouer. Gedurende jou kursus sal jy en jou kursusleier besluit vir watter ouderdomsgroep jou storie-idees geskik is en die nodige aanpassings maak. Gee kans!

 

Nuwe 2019-Pryslys:

Paaiementplan per module of per maand:           R835 X 10

Eenmalige betaling:                                                 R7 810

 

*Jou Ekstralae 2018-Jaareind-Pryslys:

Paaiementplan per module of per maand:       R625 X 10

Eenmalige betaling:                                             Slegs R5 855


4. Die Praktiese Kreatiewe Beginnerskursus                    (4 modules):

Tuisskole skuif nader. Hierdie skryfkursus is gerig op beginners en hoërskoolkinders wat storiekennis wil verwerf en skryftegniek en skryfstyl wil inoefen terwyl hulle 'n verhaal ontwikkel en skryf. 

 

Nuwe 2019-Pryslys:

Paaiementplan per module of per maand:           R885 X 4

Eenmalige betaling:                                                 R3 300

 

*Jou Ekstralae 2018-Jaareind-Pryslys:

Paaiementplan per module of per maand:       R665 X 4

Eenmalige betaling:                                             Slegs R2 475


Klaar besluit?

Verseker jou plek en skryf in:

[Die stuur van hierdie vorm plaas jou onder geen verpligting om wel 'n inbetaling te maak nie.]

Note: Please fill out the fields marked with an asterisk.


Maak jou inbetaling in hierdie ABSA-rekening:

AM Taylor

ABSA Spaar: 38093660525

Takkode: 632005

Onthou om jou EIE noemnaam en van as verwysing te gebruik. 

 

Algemeen:

*  Jy sal jou eerste module binne 24 uur na inbetaling ontvang.

*  Vir nog vinniger diens stuur asb. 'n betalingsbewys na info@skryfgeheime.co.za.

Jy kan dadelik met jou kursus begin of eers in 2019.


Welkom by Skryfgeheime!

Jou sukses is ons sukses.


Vertel jou vriende: