Skryfgeheime- aanlyn skryfskool

 

* Skryf vir sukses met ons 2022-JAAREINDAANBOD * 

  GROOT KORTINGS op 2022 se VIER gewildste SKRYFKURSUSSE  

 

Net tot Donderdag 22 Desember 2022

om middernag


Ontgin jou kreatiwiteit, bemeester nuwe vaardighede en kry jou artikel of boek op papier  met 'n Skryfgeheime-kursus. Spring dadelik weg met jou kursus of hou eers vakansie en begin in 2023.

ALGEMEEN:

Jy werk per e-pos teen jou eie tempo op 'n een-tot-een basis saam met 'n gesoute mentor aan jou kursus en jou kursusverhaal of -artikel.

 

 * Kursusmateriaal is in keurige Afrikaans geskryf.

Terugvoer op al jou werkstukke volg binne 7 dae nadat jy dit ingestuur het.

 

* Vir jou gemoedsrus ... jy kry al jou geld terug, indien jy voel jou kursus was nie die moeite werd nie.


KIES JOU KURSUS (of KURSUSSE)



Algemene Kreatiewe Skryfkursus (8 modules): Is fiksie vir volwassenes jou voorliefde? Hierdie 8-module-kursus lei jou van storievonk tot voltooide kortverhaal, tydskrifstorie of vollengte boek. Lees meer.

 

2023-betaalplanne:

Eenmalig:             R6 250

Per module (8x):  R835

 

Jou 2022-Jaareind-betaalplanne:

Eenmalig:             R5 250

Per module (8x):  R695

Kinder-en-jeugboekkursus (10 modules): Geslaagde kinderboeke het 'n lang raklewe en word gereeld herdruk. As die gedagte aan boeke vir 8-14-jariges jou plesier gee, kies hierdie praktiese 10-module-kursus. Lees meer.

 

2023-betaalplanne:

Eenmalig:               R7 000

Per module (10x):  R750

 

Jou 2022-Jaareind-betaalplanne:

Eenmalig:               R5 750

Per module (10x):  R650



 

 

Kursus in Vryskutjoernalistiek

(8 modules): Gedurende hierdie prikkelende 8-module-kursus werk jy op 'n een tot een basis saam met 'n gegradueerde vryskutjoernalis aan jou kursus en kursusartikel. Lees meer.

 

2023-betaalplanne:

Eenmalig:             R5 250

Per module (8x):  R725

 

Jou 2022-Jaareind-betaalplanne:

Eenmalig:             R4 200

Per module (8x):  R600

Prenteboekkursus (7 modules):

Geniet jy rym en ritme en wil jy graag vir pikkies van 2-7 skryf? Hierdie jolige

7-module-kursus bied alles wat jy soek en meer. Kleurvolle aanbieding, enig in sy soort. Lees meer.

 

2023-betaalplanne:

Eenmalig:              R4 725

Per module (7x):  R755

 

Jou 2022-Jaareind-betaalplanne:

Eenmalig:              R3 900

Per module (7x):  R635



VRA AL JOU VRAE

en/of verseker jou plek met 'n inbetaling: 

 

* Jy sal 'n e-pos ontvang met al jou antwoorde sowel as die bankbesonderhede. 

* Jou navraag plaas jou onder geen verpligting om wel 'n inbetaling te maak nie.


Note: Please fill out the fields marked with an asterisk.


Gereed om aan te sluit?

Klik op "DOWNLOAD" om die bankbesonderhede af te laai.


Download
2022-JAAREINDPROMOSIE.docx
Microsoft Word Document 12.5 KB