Skryfgeheime- aanlyn skryfskool

 

* 2021-FEESTYD-AANBOD * 

  GROOT LIPLEK-KORTINGS    

 

Net tot Dinsdag 7 Desember 2021

om middernag

 

GOU SPRING


Ontgin jou kreatiwiteit, bemeester nuwe vaardighede en kry jou naam in druk met 'n Skryfgeheime-kursus. Spring dadelik weg of hou eers vakansie en begin in die nuwe jaar.

 

Jy werk per e-pos teen jou eie tempo op 'n een-tot-een basis saam met 'n gesoute mentor.

 

* Kursusmateriaal is in keurige Afrikaans. Terugvoer op jou skryfstukke volg binne 7 dae nadat jy dit ingestuur het.

 

* Vir jou gemoedsrus ... jy kry al jou geld terug, indien jy voel jou kursus was nie die moeite werd nie.


KIES JOU KURSUS & JOU FEESTELIKE BETAALPLANNE


Algemene Kreatiewe Skryfkursus

 

Is fiksie jou voorliefde? Hierdie dubbelloop-

8-module-kursus lei jou van storievonk tot voltooide kortverhaal, tydskrifstorie of vollengte boek.

 

2022-betaalplanne:

1 X R6 250

8 X R855

 

Jou 2021-Feestyd-betaalplanne:

Eenmalig: R4 800

(20%-korting op huidige 2021-pryse)

Per module: 8 X R720

(10%-korting op huidige 2021-pryse)

Kinder-en-jeugboekkursus

 

Geslaagde kinderboeke het 'n lang raklewe en word gereeld herdruk. As boeke vir 8-14-jariges jou plesier gee, kies hierdie prettige 

10-module-kursus

 

2022-betaalplanne:

1 X R7 850

10 X R850

 

Jou 2021-Feestyd-betaalplanne:

Eenmalig: R6 100

(20%-korting op huidige 2021-pryse)

Per module: 10 X R730

(10%-korting op huidige 2021-pryse)

Prenteboekkursus

 

Geniet jy rym en ritme en wil jy graag vir pikkies van 2-7 skryf? Hierdie jolige

7-module-kursus bied alles wat jy soek en meer. Kleurvolle aanbieding, enig in sy soort.

 

2022-betaalplanne:

1 X R4 850

7 X R750

 

Jou 2021-Feestyd-betaalplanne:

Eenmalig: R3 735

(20%-korting op huidige 2021-pryse)

Per module: 7 X R645

(10%-korting op huidige 2021-pryse)



VRA AL JOU VRAE

en/of VERSEKER JOU PLEK deur 'n inbetaling te maak: 

 

* Jy sal 'n e-pos ontvang met al jou antwoorde sowel as die bankbesonderhede. 

* Jou navraag plaas jou onder geen verpligting om wel 'n inbetaling te maak nie.

Note: Please fill out the fields marked with an asterisk.