Skryfgeheime- aanlyn skryfskool

2021-promosie

Groot kortings op al ons gewilde skryfkursusse

Bou 'n NUWE toekoms met NUWE vaardighede



'n Nuwe jaar met nuwe uitdagings vereis 'n nuwe jy met nuwe vaardighede. Ontwikkel jou skryftalent en skryfvaardighede met 'n Skryfgeheime-kursus en vestig jouself as 'n vryskutskrywer en/of -joernalis. 

  

* Skryf nou in teen ons EKSTRALAE 2021-betaalplanne. 

* Rus jouself toe met nuwe vaardighede en ontdek 'n verrassende, nuwe wêreld.

* Werk teen jou eie tempo saam met jou mentor.

 

Ons waarborg: 

* Beproefde kursusmateriaal en hulpmiddels in keurige Afrikaans.

Deurlopende ondersteuning deur kundige kursusleiers.

* Gedetailleerde, publikasiegerigte terugvoer BINNE SEWE DAE nadat jy 'n skryfstuk ingestuur het.

* Praktiese hulp met die voorlegging van jou skryfwerk.

* Al jou geld terug, indien jy voel jou kursus is nie die moeite werd nie.


KIES JOU 2021-KURSUS teen ekstralae betaalplanne

en leer skryf publiseerbare boeke, blogs, kortverhale, webinhoud, prenteboeke, kinderboeke en artikels

Want woorde maak mense groot


*** Algemene Kreatiewe Skryfkursus (8 modules)

Is fiksie jou voorliefde? Hierdie uiters geslaagde tweestroomkursus strek oor agt modules. Jy ontwikkel en skryf 'n publiseerbare tydskrifstorie, kortverhaal, novelle of vollengte boek (roman). Jy ontvang een-tot-een ondersteuning van die vind van 'n geskikte idee tot en met publikasie by 'n hoofstroomuitgewer of -tydskrif.

 

2020-pryslys:

Eenmalige betaling:               1 X R7 065 

Vier paaiemente:                    4 X R1 830 

Per module of per maand:    8 X R950

 

JOU 2021-betaalplanne:

Eenmalige betaling:               1 X R6 000

Vier paaiemente:                   4 X R1 555 

Per module of per maand:    8 X R800


*** Kursus in Vryskutjoernalistiek (8 modules)

Gedurende hierdie suksesvolle agt-module-mediakursus ontwikkel en skryf jy publiseerbare blogs, berigte, artikels en foto-artikels, asook webwerf- en media-inhoud sodat jy so gou moontlik as vryskut kan begin verdien. Ons studente skryf vir gedrukte en digitale (aanlyn) media, soos koerante, tydskrifte en nuusbriewe. Hierdie kursus spog met besonder baie suksesse.

 

2020-pryslys:

Eenmalige betaling:               1 X R5 565

Vier paaiemente:                    4 X R1 465 

Per module of per maand:    8 X R795

 

JOU 2021-betaalplanne:

Eenmalige betaling:               1 X R4 730

Vier paaiemente:                    4 X R1 245

Per module of per maand:    8 X R675


*** Kinder-en-jeugboekkursus (10 modules)

Kinderboeke het 'n lang raklewe en word gereeld herdruk. As boeke vir 6-14-jariges jou opgewonde maak en jy dit graag wil leer skryf, is hierdie tien-module-kursus in die kol vir jou. 

 

2020-pryslys:

Eenmalige betaling:               1 X R8 975

Vyf paaiemente:                     5 X R1 855 

Per module of per maand:    10 X R960

 

JOU 2021-betaalplanne:

Eenmalige betaling:                1 X R7 625

Vyf paaiemente:                      5 X R1 575

Per module of per maand:     10 X R815


*** Prenteboekkursus (7 modules)

Geniet jy rym en ritme en wil jy graag vir pikkies van 2-5 skryf? Hierdie jolige sewe-module-skryfkursus bied alles wat jy soek en meer. Kleurvolle, unieke aanbieding, enig in sy soort.

 

2020-pryslys:

Eenmalige betaling:               1 X R5 495

Vier paaiemente:                    4 X R1 425 

Per module of per maand:    7 X R845

 

JOU 2021-betaalplanne:

Eenmalige betaling:                1 X R4 670

Vier paaiemente:                     4 X R1 210

Per module of per maand:     7 X R715


*** Praktiese Kreatiewe Beginnerskursus (4 modules)

Hierdie vier-module-skryfkursus vir beginners van 14 en ouer volg 'n geïntegreerde benadering. Jy ontwikkel en skryf 'n kortverhaal soos jy met die kursusmateriaal vorder. Skoolkinders kan een module per kwartaal voltooi en kwartaalliks betaal.

 

2020-pryslys:

Eenmalige betaling:               1 X R3 780

Vier paaiemente:                    4 X R995

  

JOU 2021-betaalplanne:

Eenmalige betaling:                1 X R3 210

Vier paaiemente:                     4 X R845


Skryf hier in, of vra jou vrae:

Klik asseblief ook langs die "Privacy Policy" net bo die "STUUR"-knoppie.

* Jy sal 'n e-pos ontvang met volledige kursusbesonderhede sowel as antwoorde op al jou vrae. 

* Jou navraag plaas jou onder geen verpligting om wel 'n inbetaling te maak nie.

Note: Please fill out the fields marked with an asterisk.

* Maak asseblief seker dat jy ook langs die "Privacy Policy"-knoppie klik.


Wil jy jou plek verseker en dadelik inbetaal?

Laai die bankbesonderhede hier af ... EN WELKOM AAN BOORD.

Jou inbetaling sal jou plek verseker. Welkom by voorbaat en geniet jou kursus.

Download
Bankbesonderhede.doc
Microsoft Word Document 28.0 KB

Vier jou besluit en vertel jou vriende: