Skryfgeheime-skryfskool

2020-Jaareind-Aanbod

Groot kortings op al ons gewilde skryfkursusse



Wil jy graag deur 'n gerekende nasionale uitgewer of tydskrif gepubliseer word, jou naam in druk sien en met jou skryfwerk verdien?  

 

Hier is 'n plan:

* Skryf nou in teen MINUS 15%.

* Rus jouself toe met nuwe vaardighede.

* Begin dadelik met jou kursus, of eers in die nuwe jaar.

 

Ons waarborg: 

* Beproefde kursusmateriaal en hulpmiddels.

Deurlopende ondersteuning deur kundige kursusleiers.

* Gedetailleerde terugvoer BINNE SEWE DAE nadat jy 'n skryfstuk ingestuur het.

* Praktiese hulp met die voorlegging van jou skryfwerk aan uitgewers of nuusbriewe.

* Al jou geld terug, indien jy voel jou kursus is nie die moeite werd nie.

* Begin dadelik of hou eers lekker vakansie.


KIES JOU 2020-JAAREIND-KURSUS

en leer skryf boeke, blogs, kortverhale, webinhoud, kinderboeke, artikels ...


*** Algemene Kreatiewe Skryfkursus (8 modules)

Is fiksie jou voorliefde? Hierdie uiters geslaagde tweestroomkursus strek oor vier modules. Jy ontwikkel en skryf 'n publiseerbare tydskrifstorie, kortverhaal, novelle of vollengte boek (roman). Jy ontvang een-tot-een ondersteuning van die vind van 'n geskikte idee tot en met publikasie.

 

Huidige pryslys:

Eenmalige betaling:               1 X R7 065 

Vier paaiemente:                    4 X R1 830 

Per module of per maand:    8 X R950

 

JOU MINUS 15%-JAAREIND-PRYSLYS:

Eenmalige betaling:               1 X R6 000

Vier paaiemente:                   4 X R1 555 

Per module of per maand:    8 X R800


*** Kursus in Vryskutjoernalistiek (8 modules)

Gedurende hierdie suksesvolle agt-module-mediakursus ontwikkel en skryf jy publiseerbare blogs, berigte, artikels asook webwerf- en media-inhoud sodat jy so gou moontlik as vryskut kan begin verdien. Ons studente skryf vir digitale (aanlyn) media sowel as gedrukte koerante en tydskrifte. Hierdie kursus spog met besonder baie suksesse.

 

Huidige pryslys:

Eenmalige betaling:               1 X R5 565

Vier paaiemente:                    4 X R1 465 

Per module of per maand:    8 X R795

 

JOU MINUS 15%-JAAREIND-PRYSLYS:

Eenmalige betaling:               1 X R4 730

Vier paaiemente:                    4 X R1 245

Per module of per maand:    8 X R675


*** Kinder-en-jeugboekkursus (10 modules)

Kinderboeke het 'n lang raklewe en word gereeld herdruk. As boeke vir 6-14-jariges jou opgewonde maak en jy dit graag wil leer skryf, is hierdie tien-module-kursus in die kol vir jou. 

 

Huidige pryslys:

Eenmalige betaling:               1 X R8 975

Vyf paaiemente:                     5 X R1 855 

Per module of per maand:    10 X R960

 

JOU MINUS 15%-JAAREIND-PRYSLYS:

Eenmalige betaling:                1 X R7 625

Vyf paaiemente:                      5 X R1 575

Per module of per maand:     10 X R815


*** Prenteboekkursus (7 modules)

Geniet jy rym en ritme en wil jy graag vir pikkies van 2-5 skryf? Hierdie jolige sewe-module-skryfkursus bied alles wat jy soek en meer. Kleurvolle, unieke aanbieding, enig in sy soort.

 

Huidige pryslys:

Eenmalige betaling:               1 X R5 495

Vier paaiemente:                    4 X R1 425 

Per module of per maand:    7 X R845

 

JOU MINUS 15%-JAAREIND-PRYSLYS:

Eenmalige betaling:                1 X R4 670

Vier paaiemente:                     4 X R1 210

Per module of per maand:     7 X R715


*** Praktiese Kreatiewe Beginnerskursus (4 modules)

Hierdie vier-module-skryfkursus vir beginners van 14 en ouer volg 'n geïntegreerde benadering. Jy ontwikkel en skryf 'n kortverhaal soos jy met die kursusmateriaal vorder. Skoolkinders kan een module per kwartaal voltooi en kwartaalliks betaal.

 

Huidige pryslys:

Eenmalige betaling:               1 X R3 780

Vier paaiemente:                    4 X R995

  

JOU MINUS 15%-JAAREIND-PRYSLYS:

Eenmalige betaling:                1 X R3 210

Vier paaiemente:                     4 X R845


Skryf hier in, of vra jou vrae:

* Jou navraag plaas jou onder geen verpligting om wel 'n inbetaling te maak nie.

* Jy sal 'n e-pos ontvang met volledige kursusbesonderhede sowel as antwoorde op al jou vrae. 

Note: Please fill out the fields marked with an asterisk.

* Maak asseblief seker dat jy ook langs die "Privacy Policy" klik.


Wil jy jou plek verseker en dadelik inbetaal?

Laai die bankbesonderhede hier af.

Jou inbetaling sal jou plek verseker. Welkom by voorbaat en geniet jou kursus.

Download
Bankbesonderhede.doc
Microsoft Word Document 28.0 KB

Vier jou besluit en vertel jou vriende: